Ruhard word 1! [Cake Smash]

Ruhard word 1! [Cake Smash]

Klein Ruhard is die oulikste klein knapie, hy het sommer dadelik in sy pragtige koek,

wat deur Maryna Malan gemaak is ingevaar.

Sussie Elmoné was ook soms byderhand om te help met die koek-smashery

en mamma en pappa het sommer ook saam kom eet!

Baie geluk met julle pragtige mannetjie se heel eerste verjaarsdag!