Pokkelpensies skoolfotos 2017

Pokkelpensies skoolfotos 2017

Ek hou nie van boring skoolfotos nie….

my kinders is nou al groot en ek kan regtig nie onthou dat ek ooit mooi

(eerlikwaar, regtig mooi skoolfotos van my kinders gekry het nie)

Iets wat jy op ‘n muur kan hang!

Miskien is ek nou maar net snaaks, maar ek dink elke ouer wil graag

fotos van hulle kind hê wat spesiaal is, nie soos elke ander kind s’n nie

…uggh, dis regtig boring,

so ek probeer elke kind se unieke persoonlikheid vasvang,

hulle word tog so gou groot…en as jy jou oë uitvee,

dan bespreek jy ‘n fotograaf vir jou kind se Matriekafskeid!

– Hopelik is dit ek 😉

 

Daniël 2017

  


Luandri 2017

 

 


Tristan 2017


Darius 2017

 

    


Marnus 2017

 


Zané & Jan-Adriaan [boetie en sussie] 2017

 


Karlien 2017

 

 


Marilee, Thelma & Theodore

 

 

 


Adriaan 2017